Privaat vervolging van Thandi Modise begin in Maart 2020
Thandi Modise, voorheen voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies en tans speaker van die Nasionale Vergadering, het vandag op…
Thandi Modise, voorheen voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies en tans speaker van die Nasionale Vergadering, het vandag op…
Die gemeenskap van Kimberley het AfriForum se gemeenskapsvergadering oor die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV) op 29 Oktober 2019 bygewoon. Die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan en Matteus het in Oktober vanjaar besoek afgelê by Laerskool Laurus in Oudtshoorn en Laerskool…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het met teleurstelling van die 500 diensgewere verneem wat oor die afgelope drie finansiële jare deur SAPD-beamptes…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy misnoeë uitgespreek met die verloop van die openbare verhore oor die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering…
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het vandag sy plan bekend gestel om Eskom reg te ruk. Die burgerregteorganisasie AfriForum…
Die burgerregteorganisasie AfriForum veroordeel Totalsports se besluit om staanplakkate van die Springbokslot Eben Etzebeth uit sy winkels te verwyder en…
AfriForum se Kroonstad-tak het gedurende Oktober ses inheemse bome (vaderlandswilg- en witstinkhoutbome) op verskillende plekke in die dorp geplant as…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 23 Oktober 2019 ’n nuwe buurtwag in Bankhara Budolong buite Kuruman gestig. Dié buurtwag vorm deel…
AfriForum se Bronkhorstspruit-tak het op Saterdag 26 Oktober 2019 die park by die verlenging van Cathiesstraat skoongemaak, as deel van…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide