Boomplantmaand: AfriForum se Upington-tak dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Upington het op 20 September 2019 agt bome by die Little Angels-dagsorgsentrum in dié dorp geplant as deel…
Die AfriForum-tak in Upington het op 20 September 2019 agt bome by die Little Angels-dagsorgsentrum in dié dorp geplant as deel…
Die AfriForum-tak in Reitz het op 30 September 2019 vier bome by die Hoërskool Reitz geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se…
’n Patrolleerder van Uitsig het op 29 September 2019 ontdek dat sy beursie gesteel is nadat hy boodskappe van sy…
Die AfriForum-tak in Postmasburg het op 28 September 2019 vier bome by die dorp se ouetehuis geplant as deel van dié…
AfriForum het vanjaar nagenoeg 2 530 bome landwyd geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se nasionale boomplantmaandprojek. Ter afsluiting van hierdie…
AfriForum het pas bevestiging ontvang dat die tydperk vir die indiening van kommentaar op die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV)…
Die AfriForum-tak in Kimberley het op 20 September 2019 vyf bome in Kimberley geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse…
Die AfriForum-tak in Kroonstad het op 28 September 2019 ’n skoonmaakaksie in die dorp gehou. Tydens hierdie aksie het sowel die tak…
Die AfriForum-tak in Edenvale het op 20 September 2019 drie bome by die Laerskool M.W. de Wet geplant as deel…
Die burgerregteorganisasie AfriForum moedig die publiek aan om kommentaar teen die vernietigende wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV) in te dien….
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide