AfriForum verwelkom uitspraak in saak oor vlag-twiet
Regter Colin Lamont het die Nelson Mandela-stigting (NMS) se aansoek vandag in die Suid-Gautengse hooggeregshof van die hand gewys dat…
Regter Colin Lamont het die Nelson Mandela-stigting (NMS) se aansoek vandag in die Suid-Gautengse hooggeregshof van die hand gewys dat…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 16 September 2019 ’n skrywe gerig aan Khehla Sitole, nasionale polisiekommissaris, en daarop aangedring dat ondersoek…
Die AfriForum-tak in Kroonstad het op 14 September 2019 ’n skoonmaakaksie in die dorp gehou. Dié aksie het agter die ou stadsaal…
Die AfriForum-tak in Boksburg het op 13 September 2019 vyf bome by Laerskool Goudrand geplant as deel van dié burgerregteorganisasie…
Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke het op 11 September 2019 vyf witstinkhoutbome by een van die dorp se ingange geplant as deel…
Die AfriForum-tak in die Helderbergkom het op 7 September 2019 twee bome by die Hope and Light Primary School in Somerset-Wes geplant…
AfriForum se Fochville-buurtwag het op 6 September 2019 regs-en-risiko-opleiding ontvang. Dié nuut gestigte buurtwag het die opleidingsgeleentheid dadelik aangegryp om…
Die AfriForum-tak in Kraaifontein het op 7 September 2019 38 bome aan Imagine Animal Dreams en die Kraaifontein-Voortrekkers geskenk as deel van…
Die AfriForum-tak in Naboomspruit het tussen 5 en 10 September 2019 agt maroelabome (Sclerocarya birrea) aan agt verskillende skole in Naboomspruit en…
Die AfriForum-tak in Upington het in samewerking met The Outcry of the Body of Christ op 12 September 2019 tydens ’n optog…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide