AfriVriendelik en Akademia bied saam entrepreneurskompetisie aan
AfriVriendelik neem vanjaar hande met Akademia om die entrepreneur van die jaar aan te wys. Akademia het van 2013 tot…
AfriVriendelik neem vanjaar hande met Akademia om die entrepreneur van die jaar aan te wys. Akademia het van 2013 tot…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 14 Augustus 2019 sy veldtog teen die beoogde steenkoolmyn naby die Nasionale Krugerwildtuin verskerp ná nog…
AfriForum se Welkom-tak het op 10 Augustus 2019 die tak se eie lugsteunvleuel by die Welkom-lughawe gestig nadat dié tak vroeër vanjaar…
AfriForum se Springs-tak het onlangs die vloer van die eetsaal by die Rus ’n Bietjie-tuiste vir bejaardes vervang. Dít volg…
Die AfriForum-tak in Postmasburg het op 13 Augustus 2019 ’n dringende skrywe aan die Tsantsabane Plaaslike Munisipaliteit gerig oor riool wat in…
AfriForum se Standerton-buurtwag, die Standerton GPF en plaaslike boere het op 9 Augustus 2019 in die vroeë oggendure ’n groot deurbraak in…
Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) het op 8 Augustus 2019 die verhoogde elektrisiteitstarief aangekondig wat die Tshwane-metro mag implementeer. Die verhoogde…
AfriForum het op 7 Augustus vanjaar opleiding onder leiding van David Olivier, AfriForum se veiligheidskoördineerder vir die Suidstreek, vir dié…
AfriForum se Kameeldrift-buurtwag het die afgelope paar maande gesorg dat misdaad van ongeveer 15 voorvalle per maand na ongeveer twee…
AfriForum se Gordonsbaai-buurtwag, wat deel van dié burgerregteorganisasie se Helderbergkom-tak vorm, het op 6 Augustus 2019 opleiding in toneelhantering en…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide