Pretoria-substasies brand, terwyl Tshwane-metro AfriForum se veiligheidsplan dwarsboom
AfriForum het vandag, ná die ontploffing en daaropvolgende brand by die Zwartkop-substasie, die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit se dwarsboming van die…
AfriForum het vandag, ná die ontploffing en daaropvolgende brand by die Zwartkop-substasie, die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit se dwarsboming van die…
AfriForum het sy voorstelle formeel aan die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit se Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) voorgelê, met vullisverwydering as die hooffokus….
AfriForum eis dringende ingryping van die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit in die voortdurende ekologiese ramp wat in die Moreletaspruit ontstaan weens…
AfriForum se Ermelo- en Chrissiesmeer-tak het in April weereens gewoeker om Chrissiesmeer tot sy volle glorie te herstel én terselfdertyd…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het ’n dringende skrywe aan die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit gerig omdat kennisgewings oor hersonering nie betyds…
AfriForum het in April verskeie projekte voltooi om Bethal op te knap, waaronder slaggat- en skoonmaakprojekte. Die AfriForum-tak in Bethal…
Die inwoners van die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit staar steeds ernstige waterbeperkings in die gesig weens dié munisipaliteit se voortdurende versuim…
AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het ’n besige April gehad en verskeie suksesse in die dorp behaal. Tydens een van die…
AfriForum se Middelburg en Witbank-takke het die afgelope week ’n gesamentlike buurtspan op die been gebring om dié twee gebiede…
Die Johannesburgse-landdroshof het Alexi Bizos se aansoek om verlof tot appèl van die hand gewys en ’n kostebevel ten gunste…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide