Data wat AfriForum bekom wys Gautengers word verkeerdelik vir waterkrisis blameer, metro’s óók skuldig
Klankgreep: Marais de Vaal (Afrikaans) Soundbite: Marais de Vaal (English) AfriForum waarsku dat die narratief wat regeringsentiteite oor die eskalerende…



