AfriForum eis J.B. Marks- munisipale bestuurder se bedanking
Video: ’n Rioollekkasie in Meadowstraat, Potchefstroom AfriForum doen ’n beroep op Kgomotso Kumbe, die munisipale bestuurder van die J.B. Marks…
Video: ’n Rioollekkasie in Meadowstraat, Potchefstroom AfriForum doen ’n beroep op Kgomotso Kumbe, die munisipale bestuurder van die J.B. Marks…
Klankgreep: Jacques Broodryk (Afrikaans) Soundbite: Jacques Broodryk (English) Ses van AfriForum se gespesialiseerde buurtwaglede in Roodepoort, beter bekend as protospanlede,…
Dit is vanjaar reeds twee jaar sedert AfriForum se Standerton-tak ses substasies in dié dorp met alarmstelsels toegerus het en…
AfriForum se buurtwagte in die Oos-Kaap het ’n suksesvolle massapatrollie agter die rug. Die nasionale patrollie het 11 April om…
Klankgreep: Jacques Broodryk (Afrikaans) Soundbite: Jacques Broodryk (English) AfriForum het ’n formele versoek ingevolge die Wet op die Bevordering van…
AfriForum waarsku gemeenskappe in groot dele van die land, spesifiek Noordwes en die Vrystaat, dat die erge donderstorms wat tans…
AfriForum se Nylstroom-tak in Modimolle doen ’n beroep op die Modimolle-Mookgophong Plaaslike Munisipaliteit om dringend in te gryp by die…
AfriForum gee die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit twee weke om die waterlekke in Welkom te herstel. Inwoners van dié dorp gaan…
AfriForum se Bethal-tak het nie gras onder hul voete laat groei gedurende Maart nie. Dié tak het ’n verskeidenheid skoonmaakprojekte…
AfriForum se Dink of Sink-span het op 14 en 15 April 2025 die eerste van ses streeksuitdunne vir AfriForum se…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide