Nuwe sandput vir Little Steps Kleuterskool danksy AfriForum Jeug se Knysna-tak
AfriForum Jeug se Knysna-tak het op 22 Maart ’n pragtige sandput vir die Little Steps Kleuterskool in Karatara gebou. Lede…
AfriForum Jeug se Knysna-tak het op 22 Maart ’n pragtige sandput vir die Little Steps Kleuterskool in Karatara gebou. Lede…
AfriForum se Groot-Oog-buurtwag in Keimoes het ’n besige maar suksesvolle naweek gehad van 14 tot 16 Maart. Dié buurtwag het…
Video: Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan, as deel van sy internasionale veldtog teen die “Kill…
Die AfriForum-tak in Ranfontein het op 29 Maart in samewerking met die Randfontein-gemeenskapspolisiëringsforum, die Randfontein-veediefstalinligtingsentrum, Mapogo A Mathamaga-sekuriteit en EPR-sekuriteit,…
AfriForum se Theewaterskloof-tak het in Maart, as deel van hulle gemeenskapsverkeersveiligheidsprojek, die slaggate in Skoolstraat in Botrivier herstel. Meer as…
Die nagenoeg 1 300 leerders verbonde aan Laerskool Birchleigh in Kempton Park is, danksy AfriForum se teenboelieveldtogspan, nou slaggereed om boeliegedrag…
President Cyril Ramaphosa se beloftes om onmiddellike oplossings vir die land se waterkrisis te vind, is ’n sprankelende voorbeeld van…
Video: Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan vanoggend amptelik opdrag gegee om ondersoek in…
AfriForum doen ’n beroep op inwoners van die Noord-Kaap om wateronderbrekings, drukverlaging en waterlekkasies aan te meld op AfriForum se…
AfriForum se afdeling vir Gemeenskapsveiligheid het gisteraand (27 Maart), in samewerking met sy Moreletapark-buurtwag, ’n proaktiewe operasie in die verre…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide