Nóg ’n Ngwathe-appèl ten koste van dienslewering – AfriForum sit hofstryd voort
AfriForum se hofstryd teen die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit in sy diensleweringshofsaak word voortgesit ondanks die munisipaliteit se voorneme om nóg…
AfriForum se hofstryd teen die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit in sy diensleweringshofsaak word voortgesit ondanks die munisipaliteit se voorneme om nóg…
Die AfriForum-tak in Swellendam het op 18 Oktober omvattende rampbestuursopleiding aangebied waaraan 48 Swellendammers deelgeneem het. Die deelnemers was onder…
AfriForum se saak teen die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se goedkeuring vir die implementering van munisipale kragtariewe sonder die…
Provinsiale ingryping moet volgens AfriForum nou dringend in die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit geïmplementeer word. Dié beroep volg ná gister se…
Uitspraak is vandag voorbehou in die saak waarvan AfriForum deel is oor die bekendmaking van matriekuitslae in koerante en op…
AfriForum het die afgelope naweek veldbrandbestrydingsopleiding in die Wes-Moot in Pretoria aangebied waartydens byna 50 vrywilligers die nodige kennis en…
AfriForum se Boland-buurtwagte in die Overstrand, Helderbergkom, Strand, Paarl, Worcester en De Doorns het op 17 en 18 Oktober aan…
Ses lede van AfriForum se Strand-buurtwag het onlangs taktiese opleiding in die gebruik van pepersproei ontvang. Die Somerset West Academy…
AfriForum se Strand-tak het op 21 Oktober ’n belangrike rol gespeel in die bestryding van ’n brand in Gordonsbaai. Plantegroei…
AfriForum se Pretoria-takke het in September en Oktober as deel van die organisasie se #OnsDorp-veldtog ’n reuse-impak in hul onderskeie…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide