Dra Dinsdag wit vir Dewald, vra AfriForum en gesin van jong slagoffer ná plaasaanval en teregstellingstylskoot
Dra Dinsdag wit vir Dewald. Dít is AfriForum en Dewald Beetge se familie en vriende se wens vir dié jong…
Dra Dinsdag wit vir Dewald. Dít is AfriForum en Dewald Beetge se familie en vriende se wens vir dié jong…
Die gemeenskap in Songloed, Klerksdorp, het in Oktober tydens AfriForum se #OnsDorp-veldtog, onder leiding van die organisasie se Songloed-buurtwag, ingespring…
Die saak oor die openbare bekendmaking van matriekuitslae in koerante en op ander openbare platforms, waarvan AfriForum deel is, word…
AfriForum se dringende aansoek om ’n hofuitspraak in sy diensleweringshofsaak teen die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit te laat implementeer hangende die…
AfriForum se Oudtshoorn-tak het verlede week met groot sukses aan AfriForum se landswye massapatrollie deelgeneem. Die AfriForum-buurtwaglede was deel van…
Twee metro’s en een plaaslike munisipaliteit het nou hul gewig by die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) ingegooi in AfriForum…
AfriForum se buurtwagte in die Hoëveld het op 17 Oktober aan die organisasie se massapatrollie deelgeneem. Tydens die patrollie was…
AfriForum het op 13 Oktober ’n interne appèl teen die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit aangeteken nadat dié metro versuim het om…
Ná volgehoue druk van AfriForum het Eskom uiteindelik toegegee en ’n gedeeltelike verslapping van die registrasie- en sertifiseringsvereistes vir kleinskaalse…
AfriForum doen ’n beroep op die minister van Verdediging en die hoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag om volle deursigtigheid…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide