Afskop van AfriForum se jaarlikse vullisterreinouditprojek plaas vulliskrisis onder vergrootglas
’n Helder oranje vullisverwyderingsvragmotor het vandag voor die Departement van Bosbou, Visserye en Omgewingsake se kantoor in Pretoria stilgehou waar…
’n Helder oranje vullisverwyderingsvragmotor het vandag voor die Departement van Bosbou, Visserye en Omgewingsake se kantoor in Pretoria stilgehou waar…
AfriForum het dit duidelik gemaak dat die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging se voorgestelde plan om 3% van ondernemings…
AfriForum se kommer oor die werwing- en keuringsproses vir premier Panyaza Lesufi se sogenaamde “misdaadbestryders” in Gauteng is vandeesweek geregverdig…
AfriForum het op 16 Januarie die Wat(er) wil ons hê-veldtog in Mpumalanga van stapel gestuur nadat dit duidelik geword het…
AfriForum se Laer-Suidkus-tak het vandag die Ray Nkonyeni Plaaslike Munisipaliteit in ’n skrywe versoek om die tariewe te skrap wat…
Die AfriForum-tak en -buurtwag in Oudtshoorn het hul nie van stryk laat bring deur die feesvieringe gedurende Desember nie, maar…
AfriForum eis dringende optrede in Makhado waar die reservoir tans vol is, maar die inwoners se krane bly droog. Dit…
AfriForum het ’n dringende vergadering met die minister van Polisie versoek om die kommerwekkende toename in gewelddadige plaasaanvalle gedurende die…
Die Departement van Water en Sanitasie het vandeesweek bekendgemaak dat sy gesprekke met die Nasionale Tesourie om munisipale skuld aan…
Inwoners van Thabazimbi kan nou die dorp se rioolprobleme via ’n skakel op hul fone of rekenaars aanmeld – dis…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide