Bestuurder in dodelike ongeluk sal uiteindelik in Streekshof vervolg word
Meer as 14 maande nadat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) besluit het om Gareth Webster op ’n aanklag van strafbare manslag…
Meer as 14 maande nadat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) besluit het om Gareth Webster op ’n aanklag van strafbare manslag…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy teleurstelling uitgespreek ná die eerste sitting van die Khampepe-kommissie wat vandag in Pretoria sou begin,…
Die familie van Jaap van der Merwe, ’n burgerlike wat in 1978 naby die Botswana-grens deur ANC-insypelaars vermoor is, het…
Die sokkerspeler, Shaune Mogaila, wat daarvan beskuldig word dat hy ’n ongeluk veroorsaak het wat die lewe van die nege-jarige…
Langer as ’n jaar nadat ’n man op die vlug geslaan het op die dag wat hy van ’n wreedaardige,…
Die antwoord op die eenvoudige en ongekompliseerde vraag of ’n saak van strafbare manslag in die distrikshof of die streekhof…
Ná ’n omvattende studie van die saak teen ANC-sekretaris-generaal Fikile Mbalula, het AfriForum se privaatvervolgingseenheid tot die gevolgtrekking gekom dat…
Vir byna 18 maande het AfriForum se privaatvervolgingseenheid blatante wanbestuur en magsmisbruik by Unisa oopgevlek, wat personeel geteiken het wat…
Ten spyte van die Oos-Kaapse Direkteur van Openbare Vervolging (DOV) se besluit om nie die premier van dié provinsie, Oscar…
Adv. Roelof du Plessis, ’n waarnemende regter en senior advokaat, sal aangekla word van poging tot moord ná AfriForum se…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide