GDO na dood van Solly Nengwane begin vroeg in 2022
Die geregtelike doodsondersoek na die dood van Solomon (Solly) Nengwane is vandag in die landdroshof in Brits op die hofrol…
Die geregtelike doodsondersoek na die dood van Solomon (Solly) Nengwane is vandag in die landdroshof in Brits op die hofrol…
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag tydens ’n regstreekse uitsending vanuit Botswana die jongste verwikkelinge in…
Die ortopediese chirurg wat ’n vyf maande oue baba behandel het nadat sy glo herhaaldelik deur haar ouers aangerand is,…
’n Moordverdagte het vandag uiteindelik in die hof verskyn ná volgehoue druk deur AfriForum se privaatvervolgingseenheid. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG)…
Die saak teen twee ouers wat op klagtes van kindermishandeling in hegtenis geneem is, het vandag in die Noord-Gautengse Hooggeregshof…
Solidariteit Helpende Hand en AfriForum se privaatvervolgingseenheid staan tans vir Sandra de Villiers by in die geregtelike doodsondersoek (GDO) na…
AfriForum se privaatvevolgingseenheid het in die streekhof op Somerset-Oos vandag sy tweede getuie geroep in die vervolging van die vermeende…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag sy vervolging van ’n vermeende verkragter in die Streekhof in Somerset-Oos voortgesit. Die privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv.Gerrie Nel, verteenwoordig…
Sukses is bereik in die mandamus-aansoek wat deur die burgerregteorganisasie AfriForum teen die Departement van Justisie gebring is. Die eenheid…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag tydens ’n mediakonferensie die eenheid se betrokkenheid by vier sake van die ernstigste gevalle van…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide