SEKSUELE OORTREDER VERVOLG NÁ VOLGEHOUE DRUK DEUR AFRIFORUM SE PRIVAATVERVOLGINGSEENHEID
’n Verdagte wat beskuldig word van twee klagtes van seksuele aanranding en een klag van verkragting, het Woensdag uiteindelik in…
’n Verdagte wat beskuldig word van twee klagtes van seksuele aanranding en een klag van verkragting, het Woensdag uiteindelik in…
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die Kgetlengrivier Besorgde Inwoners (KBI) het hul skok en teleurstelling uitgespreek nadat ’n waarnemende regter in…
Die burgerregteorganisasie AfriForum was vandag in die Noordwes Hooggeregshof in Mahikeng om toe te tree tot die Koster-hofgeding om te…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandeesweek hofstukke formeel beteken om as vriend van die hof (amicus curiae) in die voortslepende Koster-hofgeding…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid staan tans vir Anja Pentz by, wat na bewering op 22 April 2021 deur beamptes van die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum is teleurgesteld in die uitspraak wat landdros Ben Mtebele Vrydagmiddag in die Potchefstroomse Streekhof gelewer het in…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag in twee afsonderlike sake persone in die Pretoriase Landdroshof ondersteun ná ’n lang stryd om…
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, adv. Phyllis Vorster (aanklaer) en Andrew Leask, hoofondersoeker by die eenheid, is…
Die Nasionale Vervolgingsgesag het AfriForum se privaatvervolgingseenheid in kennis gestel dat hulle die bestuurder van die motorvoertuig wat gebots het…
Die burgerregteorganisasie AfriForum sê sy vermoede dat ’n beweerde verkragter polities beskerm word, is vandag weer eens bevestig deur gebeure…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide