Unisa weerhou kritieke inligting van onafhanklike ondersoeker
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het opnuut vrae oor Unisa se motief om dr Reshma Mathura, die Universiteit se waarnemende uitvoerende finansiële…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het opnuut vrae oor Unisa se motief om dr Reshma Mathura, die Universiteit se waarnemende uitvoerende finansiële…
Leon Santos Conga, ’n voormalige soldaat van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) is gister (11 Junie 2024) in die Pretoria-streekhof…
Dylan Ferreira is gister in die Booysens-landdroshof skuldig bevind op aanklagte van aanranding met die doel om ernstig te beseer…
Byna drie jaar ná ’n botsing wat Patrick Jewell (65) van Brits se lewe geëis het, het die jong man…
Die samewerking van Unisa se waarnemende finansiële hoof in ’n Valke-ondersoek na korrupsie by die instelling ’n moontlike motief vir…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het potensiële noodsaaklike inligting bekom wat die ondersoek na die polities gemotiveerde sluipmoord op Nhlalayenza Ndlovu, Demokratiese…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid is in noue samewerking met die Tshwane Metropolisie om korrupte beamptes aanspreeklik te hou en hulle uit…
Dr Reshma Mathura, Unisa se waarnemende viserektor vir Finansies, het ’n strafregtelike klag by die direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoeke (Valke) ingedien…
Byna drie jaar gelede op 21 September 2021 het ’n tiener, wat sy pa se voertuig gesteel het vir ’n…
Enkele dae voor Francois Swart, eienaar van Priority Escapes, se verskyning in die Modimolle-landdroshof het AfriForum se privaatvervolgingseenheid nog ’n…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide