AfriForum lei nóg 36 protospanlede en 2 skietinstrukteurs in Oos-Kaap en Gauteng op
AfriForum se gespesialiseerde reaksie-eenheid, bekend as die protospan, is verder versterk met die suksesvolle aanbieding van nóg twee intensiewe opleidingskursusse…
AfriForum se gespesialiseerde reaksie-eenheid, bekend as die protospan, is verder versterk met die suksesvolle aanbieding van nóg twee intensiewe opleidingskursusse…
AfriForum se Gemeenskapsveiligheidsentrum in Bloemfontein het in Augustus altesaam 107 noodgevalle aangeteken, wat die sentrum se doeltreffendheid, professionaliteit en toewyding…
Dit blyk asof die spreekwoordelike wolf in hierdie geval toe al die pad die skaapwagter was nadat ’n 34-jarige lid…
Die AfriForum-takke in Alberton, Germiston, Edenvale en Springs het die afgelope week saam met plaaslike brandweer- en sekuriteitsdienste gewerk om…
AfriForum veroordeel ten sterkste die opmerkings wat regter Francis Kganyago tydens vonnisoplegging in die Hooggeregshof in Polokwane gemaak het, waar…
Gesprekke rakende moontlike aanpassings aan die Wet op Beheer van Vuurwapens (60 van 2000) by die Nasionale Ekonomiese Ontwikkelings- en…
AfriForum bestempel die Departement van Internasionale Verhoudinge en Samewerking (DIVS) se poging om die voorkoms van enige rasse- en politieke…
AfriForum het vandag ’n interne appèl teen die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ingedien ná die organisasie se formele aansoek ingevolge die…
Die Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit het sy omstrede verordening oor kringtelevisie herroep, ná openbare druk deur AfriForum en ander organisasies. AfriForum…
AfriForum se afdeling vir Gemeenskapsveiligheid stel vandeesweek ’n nuwe nasionale opleidingsmodule aan sy 177 buurt- en plaaswagstrukture beskikbaar gestel. Dié…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide