AfriForum eis deursigtigheid oor SANW se ontplooiing na die DRK
AfriForum eis duidelikheid oor die kommerwekkende bewerings dat president Cyril Ramaphosa die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) vir persoonlike en politieke…
AfriForum eis duidelikheid oor die kommerwekkende bewerings dat president Cyril Ramaphosa die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) vir persoonlike en politieke…
Die gestadige afname van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se reservisteprogram oor die afgelope paar jaar is uiters kommerwekkend vir AfriForum,…
AfriForum se Kaapstad Noord-tak het die afgelope Saterdag opleiding aan dié organisasie se lede van Wes-Kaap-buurtwagte in Bellville aangebied. Ongeveer…
AfriForum het vandag weereens die belangrikheid van die beskerming van eiendomsreg beklemtoon met die hervrystelling van sy omvattende gids oor…
Die koelbloedige moord op ’n pa en seun by ’n stortingsterrein in Gqeberha vandeesweek is simptomaties van die krisis wat…
AfriForum doen ’n dringende beroep op motoriste om bedag te bly vir lokvalle op hoofroetes in die Pretoria-omgewing. Die burgerregteorganisasie…
AfriForum eis in ’n brief aan Angie Motshekga, minister van Verdediging en Militêre Veterane, ’n onmiddellike en deursigtige ondersoek na…
AfriForum se kommer oor die werwing- en keuringsproses vir premier Panyaza Lesufi se sogenaamde “misdaadbestryders” in Gauteng is vandeesweek geregverdig…
AfriForum het ’n dringende vergadering met die minister van Polisie versoek om die kommerwekkende toename in gewelddadige plaasaanvalle gedurende die…
Suid-Afrika se intelligensie-agentskappe, veral die Staatsveiligheidsagentskap (SVA), het in ’n bron van nasionale kommer ontaard. Wydverspreide korrupsie, politieke inmenging en…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide