Brutale plaasaanval beklemtoon weereens erns van dié misdade
’n Wreedaardige aanval op ’n boer van Musina en sy gesin beklemtoon weereens waarom dié misdaad ook as ’n prioriteitsmisdaad…
’n Wreedaardige aanval op ’n boer van Musina en sy gesin beklemtoon weereens waarom dié misdaad ook as ’n prioriteitsmisdaad…
AfriForum doen ’n beroep op die Suid-Afrikaanse Grensbestuursowerheid en wetstoepassingsagentskappe om hul pogings te versterk om onwettige grensoorgange van Mosambiek…
AfriForum maan padgebruikers om hierdie feesseisoen bedag te wees op wat op die pad aangaan en veral paraat te wees…
Die AfriForum911-reaksie-eenheid in Bloemfontein het op 15 November in samewerking met verskeie rolspelers gesteelde vragmotorsleepwaens opgespoor en daarop beslag gelê….
Die Gautengse Departement van Gemeenskapsveiligheid het volgens hul jaarverslag wat vroeër vandeesmaand uitgereik is, ’n tender ten bedrae van R9,7…
In ’n misdaadgeteisterde land soos Suid-Afrika kan onbetroubare misdaadstatistieke verreikende gevolge vir wetstoepassers, openbare veiligheid en die strafregstelsel inhou. Dit…
In reaksie op stygende vlakke van geweldsmisdaad in Suid-Afrika, het AfriForum ’n omvattende gids bekendgestel wat landsburgers stap vir stap…
Uitbetalings van eise na aanleiding van onregmatige arrestasies deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het vir die duur van voormalige Polisieminister,…
AfriForum eis dringende optrede van Motshekga AfriForum het alarm gemaak oor ernstige veiligheidstekortkominge by die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) -ammunisiedepot…
’n Tekort aan 8 594 speurders landwyd beklemtoon volgens AfriForum die dringendheid daarvan om polisiëringsmagte af te wentel na munisipale…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide