Sigbaarheidpatrollie in Oos-Moot stuit kabeldiewe
Lede van AfriForum se Oos-Moot-buurtwag het op 18 Julie 2019 twee kabeldiewe in samewerking met die SAPD en Kilnerpark Sekuriteit tydens een…
Lede van AfriForum se Oos-Moot-buurtwag het op 18 Julie 2019 twee kabeldiewe in samewerking met die SAPD en Kilnerpark Sekuriteit tydens een…
AfriForum het vandag hofverrigtinge in Hartswater in die Noord-Kaap bygewoon, waar vyf verdagtes vir die wrede moord op…
Nuwe straatligte help om misdaad in Lydenburg te voorkom AfriForum se Lydenburg-tak het op 18 Augustus vier nuwe straatligte…
NASIONALE GESONDHEIDSVERSEKERING MANDAAT WYS JOU ONTEVREDENHEID MET NGV DEUR AFRIFORUM SE KOMMENTAAR AAN DIE PARLEMENT TE STUUR
Die burgerregteorganisasie AfriForum spreek sy kommer uit oor berigte dat die SAPD sonder enige inhegtenisnemings uit die Johannesburgse middestad onttrek…
Deur Leandie Bräsler Daar is baie kinders daarbuite wat hulle eie besighede het. Om met jou eie besigheid te begin…
Lede van AfriForum se Ventersdorp-buurtwag is op 30 Julie 2019 in kennis gestel van ‘n voertuig wat ‘n skaap gesteel het by…
Die jeugvleuel van AfriForum se Helderbergkom-tak het op 20 Augustus 2019 Solidariteit Helpende Hand se Ons Plek-sentrum in die Strand besoek waar…
NOORDWES STELLALAND Biesiesvlei AfriForum se Biesiesvlei-buurtwag het verhoogde sigbaarheid deur middel van patrollies gehandhaaf in samewerking met die plaaslike polisie….
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide