AfriForum eis dat Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit aan hofbevel voldoen en regte elektrisiteitstariewe instel
AfriForum het die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit gemaan om gehoor te gee aan die onlangse hofbevel wat elektrisiteitstariefverhogings as onwettig verklaar…



