-
-
Waterkrisis in Suid-Afrika
Vertrou jy die regering om die oplossing vir die waterkrisis op gemeenskapsvlak te bied? Laat weet ons hier.
-
Stop die swendelaars by die Akasia-lisensiekantore!
Geagte inwoners van Pretoria-Noord, Dit is met erns en besorgdheid dat ons jul aandag wil vestig op ’n dringende kwessie…
-
Phele teken hier!
Kyk wat het Mokete Phele belowe. Parys is steeds in ’n toestand en Phele het nie sy beloftes nagekom nie….
-
AfriForum plaas druk op SANRAL
AfriForum plaas druk op SANRAL om die brug op die N1 naby die Hugenotetonnel te beveilig. Ondersteun AfriForum se saak…
-
Herwinningsprojek in Potchefstroom
AfriForum se Potchefstroom-tak loods ’n herwinningsinisiatief in samewerking met Deswalner Herwinning en die BPGP. PROBLEEM: Potchefstroom se vullisterrein is vol…
-
Straatligprobleme in Bronkhorstspruit
AfriForum se Bronkhorstspruit-tak wil die straatligprobleem met die munisipaliteit opneem! AfriForum gaan talle van hierdie klagtes insamel en dan op…
-
Slaggate in Bronkhorstspruit
Die algemene agteruitgang van Suid-Afrikaanse paaie is ’n groot bron tot kommer. Swak padinfrastruktuur en geen instandhouding daarvan nie lei…
-
Govan Mbeki-munisipaliteit betaal nie hulle rekeninge nie
Dit laat ons mense met droë krane. Maar die burgermeester kan ’n nuwe kar kry. AfriForum vra jou steun om…
-
Knysna-seeperdjies in gevaar as gevolg van rou riool.
AfriForum het ’n skrywe aan die Knysna-munisipaliteit gerig waarin dié organisasie eis dat die munisipaliteit dringende aksie moet neem teen…
End of content
End of content



