-
-
AfriForum staan die onredelike optrede van die plaaslike polisiekantoor teen.
AfriForum staan die onredelike optrede van die plaaslike polisiekantoor teen. AfriForum se Delportshoop-tak is dus besig om die klagtes oor…
-
Verhoging van watertariewe onbillik
AfriForum se Elliot-tak staan verhoging van die dorp se watertariewe deur die Chris Hani Distriksmunisipaliteit teen. AfriForum vra dat die…
-
Petisie teen hidrobreking (fracking)
Hidrobreking verwys na die proses waardeur rotse met ’n hoëdrukvloeistof gebreek word om natuurlike gas vanuit die diep skalierotslae in…
-
Gauteng-skoleregistrasie:
Die aanlyn aansoekplatform vir die 2023-plasing van graad 1- en graad 8-leerders in Gautengse skole open op 22 Julie 2022…
-
#LisensiesVervalNie
Help AfriForum se hofsaak teen die hernuwing van bestuurlisensiekaarte. Vertel ons indien jy onlangs ’n boete ontvang het vanweë ’n…
-
-
Help AfriForum om die Tshwane-metro tot verantwoording te roep.
AfriForum se Noord van die berg-tak loods ’n petisie teen die Tshwane-metro namens lede in die Pretoria-Noord-omgewing. Die Tshwane-metro verrig…
-
Stop die aanslag teen Afrikaans, Afrikaanse skole en Afrikaanse kinders!
Indien die beplande Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys aanvaar word, verloor gemeenskappe seggenskap oor Afrikaanse skole se taalbeleid, toelatingsbeleid, bestuur en…
-
Staan Nelspruit se straatnaamveranderinge teen
AfriForum staan die sinnelose besteding van belastingbetalers se geld teen. Die munisipaliteit wil weereens geld spandeer op onnodige projekte, terwyl…
End of content
End of content



