Koster al 13 dae sonder water

Die munisipaliteit se nalatigheid om die gebroke pomp tydig te vervang, wat die inwoners al vir 13 dae sonder water laat, weerspieël ’n ernstige tekortkoming in die munisipaliteit se verantwoordelikheid

Help AfriForum om druk toe te pas op die munisipaliteit.

Soortgelyke plasings