Nominasievorm vir AfriForum se Worcester-takbestuur

6 November 2025

Nomineer jouself of iemand wat bevoeg is. Die volgende portefeuljes moet gevul word: voorsitter, ondervoorsitter, tesourier, sekretaris, plaaslikeregeringsbeampte, omgewingsakebeampte, buurtwagleier (veiligheid) en jeugbeampte.

Soortgelyke plasings

#OnsSalSelf