Ons betaal nie belasting vir dié gemors nie.

Ons betaal nie belasting vir dié gemors nie.

Die gemeenskap van Emfuleni is nou keelvol.

RIOOL. ORALS.
✔ In strate
✔ In skole
✔ In ons huise
❌ Geen diens nie
❌ Geen aanspreeklikheid nie
❌ Geen respek vir inwoners nie

Help AfriForum om druk toe te pas. Emfuleni verdien beter.

Soortgelyke plasings

#OnsSalSelf