R1 395 000 se kabeldiefstal

In Januarie was daar 31 insidente van koperdiefstal in die Mosel-woonbuurt. Die skade aan die infrastruktuur is R45 000 per insident. Die koste van kabeldiefstal in Januarie beloop R1 395 000 in hierdie een woonbuurt.

Meld enige kabeldiefstal hier aan:

Soortgelyke plasings

Veiligheid