Stop raskwotas vir watergebruik

AfriForum se regspan het appèl aangeteken teen die Departement van Water en Sanitasie (DWS) se afkeuring van ’n aansoek vir die oordrag van ’n swart boer se waterregte vir besproeiing na ’n wit boer.

In die redes vir sy besluit verduidelik die DWS dat water wat voorheen aan ’n swart boer toegeken was, nie aan ’n wit boer oorgedra kan word nie, omdat dit teenstrydig met die departement se transformasiedoelwitte sal wees.

Departement diskrimineer teen witboere oor waterregte. VEG saam AfriForum teen diskriminasie vir waterregte.

Stop raskwotas vir watergebruik!

Soortgelyke plasings

#OnsSalSelf