#VegEnBou-veldtog: Upington-tak maak dorp skoon
Die AfriForum-tak in Upington het van 2 tot 7 Maart 2020 verskeie projekte in dié dorp uitgevoer om die algehele beeld…
Die AfriForum-tak in Upington het van 2 tot 7 Maart 2020 verskeie projekte in dié dorp uitgevoer om die algehele beeld…
Die AfriForum-buurtwagte in Bethlehem, Bultfontein, Harrismith, Odendaalsrus, Steynsrus, Welkom, Winburg, Ventersburg en die Sandrivier-distrik het op 13 Maart 2020 aan dié organisasie…
Verlof tot appèl is vandag in die hooggeregshof in Bloemfontein, met AfriForum se steun, aan die koninklike familie van die…
“Ek kan nóú, na my tyd saam met AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid, ander mense bystaan wat ook al deur ’n plaasaanval…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het een van die openbare verhore oor die wysigings aan artikel 25 van die Grondwet vandag in…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het pas hul vierde grassnyertrekker aangekoop om te help om Sasolburg en Vaalpark skoon en netjies…
Die AfriForum-tak in Benoni het op 9 Maart 2020 by die 200% Foundation aangesluit om jong meisies van die Actonville-opleidingsentrum, ’n skool…
Julius Malema, leier van die EFF en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, se regspan het vandag in die landdroshof in Randburg…
Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, het ná volgehoue druk deur AfriForum vandag in die Randburgse…
AfriForum se Brits-tak het die afgelope tyd in samewerking met Madibeng Plaaslike Munisipaliteit en die Departement van Openbare Werke riool-,…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide