AfriForum help boere deur konserte te hou en blikkieskos in te samel
Die nood van boere wat die afgelope jare deur die lang uitgerekte droogte vererger is, is ’n saak wat…
Die nood van boere wat die afgelope jare deur die lang uitgerekte droogte vererger is, is ’n saak wat…
Die groot meerderheid van die samelewing is al deur traumatiese gebeure geraak en het dit oorleef. ’n Pistool wat nie…
AfriForum se Naboomspruit-tak het gedurende Februarie 2020 verskeie projekte aangepak en die gemeenskap só ondersteun. Dié tak het onder meer –…
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het die Oudtshoorn-tak op 26 Februarie 2020 tydens hul algemene jaarvergadering toegespreek. Kriel het aan…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het verdere kommentaar by die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) ingedien oor die impak wat ’n elektrisiteitstariefverhoging…
Die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit het tot aksie oorgegaan en skriftelik onderneem om die konsentrasiekampkerhof in Kroonstad te herstel ná…
AfriForum het op 2 Maart 2020 vergader met Portia Tshabalala, waarnemende munisipale bestuurder van die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit, oor die riool en…
Die AfriForum-takke in Heilbron, Parys, Potchefstroom, Sasolburg en Wolmaransstad het blikkieskos ten bate van die Hervormde Kerk in Parys se…
AfriForum se Christiana-tak het op 26 Februarie 2020 ’n nuwe bestuur verkies. Die nuwe takbestuur bestaan uit Hennie Badenhorst (voorsitter), Hugh Jacobs…
AfriForum verwelkom die Moqhaka-munisipaliteit se spoedige optrede om die rioollek by die konsentrasiekampbegraafplaas in Kroonstad te herstel nadat die organisasie…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide