AfriForum oor begrotingsrede: Tito trek regeringsgordel stywer
AfriForum verwelkom die spaarsamige begrotingsrede wat die minister van finansies, Tito Mboweni, vandag gelewer het. “Die besnoeiing van staatsuitgawes moes…
AfriForum verwelkom die spaarsamige begrotingsrede wat die minister van finansies, Tito Mboweni, vandag gelewer het. “Die besnoeiing van staatsuitgawes moes…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit op 26 Februarie 2020 op terme geplaas oor riool en afvalwater wat in…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kempton Park-takbestuur in het op 18 Februarie 2020 ’n mangatdeksel voor ’n kompleks vervang nadat ’n lid van…
AfriForum het dringend briewe gerig aan sowel die Matjhabeng-munisipaliteit as Sedibeng Water oor Ventersburg se waterkrisis. Inwoners van dié dorp…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 21 Februarie 2020 kommentaar by die departement van minerale hulpbronne ingedien oor die konsepwetsontwerp op die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se buurtwagte in Kirkwood, Addo en die Gamtoosvallei-omgewing het op 17 Februarie 2020 in samewerking met die Oos-Kaapse sekuriteitsnetwerk,…
AfriForum se Bellville-buurtwag, wat deel vorm van AfriForum se Kaapstad-Noord-tak, het op 18 Februarie 2020 in samewerking met Oakdale Watch en…
Die datum om kommentaar op die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit in Klerksdorp se 2018/2019-jaarverslag te lewer, is na 28 Februarie 2020 aangeskuif nadat…
Die AfriForum-tak in Margate en die N.G. Kerk Margate se gemeenskaplike boorgat het die afgelope maand meer as 50 kl water…
AfriForum se Duiwelskloof-buurtwag in Tzaneen het op 14 Februarie 2020 ’n suksesvolle sigbaarheidsaksie geloods en padblokkades saam met die SAPD beman. Vyf…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide