AfriForum se Lichtenburg-tak herstel slaggate rondom Laerskool Lichtenburg
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 12 Februarie 2020 in samewerking met die Laerskool Lichtenburg ’n slaggatherstelprojek afgeskop wat ten doel het…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 12 Februarie 2020 in samewerking met die Laerskool Lichtenburg ’n slaggatherstelprojek afgeskop wat ten doel het…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n beleggersgids gepubliseer om buitelandse beleggers oor die gevare van onteiening sonder vergoeding in Suid-Afrika…
AfriForum is gereed om plaaseienaars in die Vrystaat by te staan en vir hulle in die bresse te tree teen…
Alexis Bizos, seun van Adv. George Bizos, het vandag in die Johannesburgse landdroshof verskyn op ’n klag van aanranding met…
AfriForum het ná afloop van vanaand se staatsrede gesê dit blyk dat pres. Cyril Ramaphosa vasberade is om vas te…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 10 en 11 Februarie 2020 by die Laerskool Roodekrans in Roodepoort besoek afgelê tydens dié…
Die AfriForum-tak in Benoni het onlangs besluit om ’n nuwe manier te vind om die dorp te beveilig, verhoudinge met…
AfriForum se Uitsig-buurtwag in Bloemfontein het op 11 Februarie 2020 spoedig gereageer om ’n vrou wat vermoedelik ’n beroerte gehad het,…
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op 7 en 8 Februarie 2020 in samewerking met die SAPD aan ’n operasie in dié dorp…
Die AfriForum-tak in Christiana het op 7 Februarie 2020 dié dorp skoongemaak en vullis verwyder waar dit onwettig gestort is. Verskeie inwoners…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide