AfriForum rig skrywe aan Dihlabeng-munisipaliteit oor toestand van vullisterrein
AfriForum het ’n skrywe aan die Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit in Bethlehem gerig oor die toestand van die Môrelig-vullisterrein. Die terrein,…
AfriForum het ’n skrywe aan die Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit in Bethlehem gerig oor die toestand van die Môrelig-vullisterrein. Die terrein,…
AfriForum het op 31 Januarie 2020 die vleiland in die Moreletapark-natuurreservaat in Pretoria skoongemaak as deel van Wêreldvleilanddag wat jaarliks…
Meer as 60% van Suid-Afrika se vleilande is onherstelbaar vernietig of gaan agteruit weens erosie, besoedeling, brande en veral…
AfriForum het in Desember sy eerste tekenprent oor die Afrikanergeskiedenis bekendgestel. James Kemp het die teks en Sean Verster die…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 30 Januarie 2020 voortgegaan met hul volhoubare skoonmaakprojek deur die gras op die sypaadjie van Fatima…
Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark het op 28 Januarie 2020 ’n inbreker gearresteer en aan die polisie oorhandig nadat die buurtwag dié dag…
AfriForum het sy regspan vandag opdrag gegee om ondersoek in te stel nadat verskeie mense AfriForum ingelig het dat hulle…
AfriForum het Busisiwe Mkhwebane, die Openbare Beskermer (OB), vandag versoek om te bedank. Dié burgerregteorganisasie beskou haar as onbekwaam vir…
Die AfriForum-tak in Sasolburg gaan vanjaar voort om parke en groen stroke in Sasolburg en Vaalpark netjies te hou en…
AfriForum het op 27 Januarie 2020 ’n kostebevel teen die Tshwane-metro in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria gekry oor die onwettige koopkragtariefheffings…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide