#HardloopvirHoop is in Reitz
Dag twee van AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid se #HardloopvirHoop-projek het vanoggend om 05:00 by die Frankfort-gholfklub begin. Bennie Roux en ander…
Dag twee van AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid se #HardloopvirHoop-projek het vanoggend om 05:00 by die Frankfort-gholfklub begin. Bennie Roux en ander…
Die Boks-vir-’n-Boervrou-projek, wat deur twee vroue van die Wellington VLV aangepak is, is ’n verhaal wat die land aangryp en…
“Ek glo dat bewusmaking die enigste manier is om die aandag op plaasaanvalle te vestig en die regering te dwing…
Die AfriForum-tak in Brakpan het op 19 Oktober 2019 ’n suksesvolle massaskoonmaakprojek by die Tweedy Park-tehuis vir bejaardes aangepak. Dié…
Lede van die burgerregteorganisasie AfriForum se Geelhoutboomplaaswag net buite George, het op 17 Oktober 2019 opleiding in regsaspekte ontvang. Die opleiding…
Die AfriForum-tak in Benoni het op 18 en 19 Oktober 2019 verskeie instandhoudingstake by die Pauline Davis en Deneys Conradie…
Sy hardloopskoene, kop en hart is reg. Vandeesweek sal Bennie Roux (41), ’n ultramarathonatleet van Centurion, sy alles gee wanneer…
AfriForum se Benoni-buurtwag het op 11 Oktober 2019 ’n opvolgmassapatrollie in hul onderskeie sones gehou om sigbaarheid te verhoog. Dit…
Die Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings, wat gisteraand in die Moreleta-ouditorium in Pretoria aangebied is, was ’n reusesukses. Sowat 4 000 gaste het…
Die AfriForum-tak in Germiston het op 15 Oktober 2019 tien bome by die Prestasieskool in Elspark en die Afrikaanse Hoërskool Germiston geplant….
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide