Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Paulpietersburg het vyf witstinkhout- en vyf kannabasbome by verskeie skole en die dorp se aftree-oord geplant as…
Die AfriForum-tak in Paulpietersburg het vyf witstinkhout- en vyf kannabasbome by verskeie skole en die dorp se aftree-oord geplant as…
AfriForum het op Woensdag 18 September 2019 tien Vanwykshoutbome by Hoërskool Waterkloof geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse…
Die AfriForum-buurtwag in Bronkhorstspruit het onlangs vlak 2-noodhulpopleiding in die omgewing aangebied en 12 gemeenskapslede het die kursus voltooi. Dié…
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 21 September 2019 vyftig bome by die Charlotte Theron-kinderhuis geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 21 September 2019 ’n nuwe buurtwag in die Welbekend-area gestig. Díe buurtwag vorm deel van die Moreletapark-tak…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op Donderdag 19 September 2019 die bestuur van die Waverley-tak gereorganiseer en ’n nuwe bestuur gekies. Dit…
Die AfriForum-tak in Malmesbury het op Vrydag 20 September in samewerking met Big Tree Growers-groothandelkwekery vier bome by die O.J….
AfriForum se Vaalharts-buurtwag het op Woensdagoggend 18 September 2019 in samewerking met Hartswater Crime Watch gesteelde goedere terugbesorg. Dit volg nadat…
AfriForum se buurtwagte het die naweek van 13 September ’n massapatrollie in die Apiesrivier-omgewing gehou om misdaad te voorkom. Dié…
’n Rioollek in Jan Kempdorp is ná volgehoue druk deur AfriForum se Vaalharts-tak herstel nadat die gemeenskap die probleem verskeie…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide