AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte ontvang opleiding in toneelhantering
Die AfriForum-buurtwagte in Boksburg, Brakpan, Edenvale, Kempton Park, Germiston en Springs het op 17 September 2019 opleiding in toneelhantering ontvang. Hierdie opleiding…
Die AfriForum-buurtwagte in Boksburg, Brakpan, Edenvale, Kempton Park, Germiston en Springs het op 17 September 2019 opleiding in toneelhantering ontvang. Hierdie opleiding…
Die AfriForum-buurtwag in Piet Retief het op 13 September 2019 aan nóg ’n suksesvolle massapatrollie deelgeneem. Die plaaslike SAPD het 16 lede…
Die AfriForum-tak in Bronkhorstspruit het die afgelope naweek vlak 2-noodhulpopleiding in die omgewing aangebied en 12 gemeenskapslede het die kursus voltooi….
Jou hart klop Afrikaans en Afrikaanse musiek leef op jou tong en in jou ore. Dan moet jy nie op…
Die AfriForum-buurtwag in Bellville, wat deel vorm van dié burgerregteorganisasie se Kaapstad-Noord-takstruktuur, het op 17 September 2019 opleiding in regsaspekte vir patrolleerders…
Die jeugvleuel van AfriForum se Margate-tak het in samewerking met Jeug in Aksie en Margate Ratepayers’ and Residents’ Association weer…
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het op 14 September 2019 vyftig bome by Vaal Pets geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse…
Die AfriForum-tak in Alberton het die afgelope naweek in samewerking met die Nasionale Paramediese Dienste (NPD) bejaardes van die Brackenhurst-…
Die AfriForum-tak in Worcester het op Vrydag 13 September vier bome by die Langerug Skool en op Saterdag 14 September…
AfriForum se Winburg-buurtwag het op 13 September 2019 gehelp om veldbrande in die gebied te bestry en te blus. ’n Voertuig het…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide