Boomplantmaand: AfriForum se Naboomspruit-tak dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Naboomspruit het tussen 5 en 10 September 2019 agt maroelabome (Sclerocarya birrea) aan agt verskillende skole in Naboomspruit en…
Die AfriForum-tak in Naboomspruit het tussen 5 en 10 September 2019 agt maroelabome (Sclerocarya birrea) aan agt verskillende skole in Naboomspruit en…
Die AfriForum-tak in Upington het in samewerking met The Outcry of the Body of Christ op 12 September 2019 tydens ’n optog…
As deel van AfriForum se veldtog teen die vernietigende wetsontwerp oor nasionale gesondheidsversekering (NGV) het AfriForum vandag sy kommentaar daarteen…
Onke Mashinini is vandag in die Suid-Gautengse hooggeregshof skuldig bevind vir die moord op Liyaqat (Lee) Mentoor, asook regsverydeling en…
AfriForum het op 11 September 2019 die eerste van ’n reeks veiligheidsopleidingsessies aan lede van sy nuutgestigte Robertson-buurtwag gebied. Dié buurtwag is…
AfriForum het vandeesmaand sy Ankerdorp-padskou in Krugersdorp uitgerol en verskeie aksies uitgevoer om ’n positiewe verskil in dié dorp te…
Die eerste sooi vir Sol-Tech, die beroepsopleidingskollege van Solidariteit, se nuwe kampus ter waarde van R300 miljoen is vandag in…
AfriForum het sy #AnkerdorpPadskou op 3 September 2019 in Krugersdorp afgeskop om die burgerregteorganisasie se teenwoordigheid in dié dorp te…
AfriForum het onlangs verskeie dorpe in KwaZulu-Natal se water getoets om die gehalte van dorpe in dié streek se drink-…
Bheki Cele, minister van polisie, het op 12 September 2019 die nasionale misdaadstatistieke vir die 2018/2019-boekjaar bekend gemaak. Luidens dié statistieke het…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide