AfriForum bied inligtingsessie oor onwettige grondbesetting, plaasbeveiliging aan
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het in samewerking met AfriSake en ander plaaslike veiligheidsrolspelers op Saterdag, 26 Augustus 2017 ’n inligtingsessie aangebied…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het in samewerking met AfriSake en ander plaaslike veiligheidsrolspelers op Saterdag, 26 Augustus 2017 ’n inligtingsessie aangebied…
AfriForum se Kuruman-buurtwag het verlede week ’n verdagte help vastrek danksy sy beheerkamer.
Die AfriForum-tak in Bethal het verlede week ’n skoonmaakaksie by die Bethal-begraafplaas op die Morgenzon-pad geloods. Dít volg nadat die…
AfriForum het op 24 Augustus 2017 met sowel die Gautengse departement van landbou en landelike ontwikkeling as die Westonaria Plaaslike Munisipaliteit se…
AfriForum het in Augustus vanjaar verskeie klagtes oor rioolprobleme in Kakamas van lede ontvang.
Die AfriForum-tak in Heidelberg het verlede week ’n skietdag gehou en ook selfverdedigingsopleiding aangebied. Daar was ongeveer 21 deelnemers wat…
Die burgerregte waghond AfriForum se buurtwag in Bloemfontein-Noord het Woensdag omstreeks 12:00 inligting ontvang dat twee voertuie by ’n inkopiesentrum…
AfriForum het strafregtelike klagtes teen Elias Ntoba, die munisipale bestuurder van die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit in Upington, by die…
AfriForum se Witbank- en Middelburg-buurtwag het gedurende die afgelope week opleiding, onderskeidelik in patrolliery en insidentbeheer, ontvang.
AfriForum se Phalaborwa-tak het hierdie maand verskeie kere die dorp skoongemaak, die tuintjie by die ingang van die dorp opgeknap…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide