Afrikaans as saketaal gevier by Tinteltong Toekennings
In samehang met die viering van Internasionale Moedertaaldag, wat jaarliks op 21 Februarie gevier word, beloon AfriVriendelik innoverende Afrikaanse ondernemings….
In samehang met die viering van Internasionale Moedertaaldag, wat jaarliks op 21 Februarie gevier word, beloon AfriVriendelik innoverende Afrikaanse ondernemings….
Wêreldmoedertaaldag word sedert 2000 jaarliks op 21 Februarie gevier om die bewustheid van taalkundige en kulturele verskeidenheid en veeltaligheid te…
Vyf spanne van die privaat Afrikaanse koshuis De Goede Hoop het vanjaar deelgeneem aan die Kankervereniging van SA (Kansa) se…
Christine Buchanan en Louiza Rademan, die mede-eienaars van Oh-Lief, ’n reeks natuurlike en organiese lyf-en babasorg-produkte, is onlangs aangewys as…
De Goede Hoop is nie net ’n koshuis nie, maar jou huis weg van die huis af. Dis ’n plek…
“Opgewonde, dankbaar en bly.” Só het ’n oorstelpte Elana Barkhuizen van die Laerskool Schweizer-Reneke, vandag buite die arbeidshof in Johannesburg…
AfriForum Jeug veroordeel ten sterkste die aankondiging van Tawana Kupe, die nuut aangestelde visekanselier van die Universiteit van Pretoria (UP)…
Hoe gemaak as ’n plofbare situasie by jou skool ontstaan? Rolspelers en belangegroepe by skole kan nou antwoorde en hulp…
Tientalle onderwysers het gister ’n vergadering van die Solidariteit Beweging se Skoleondersteuningsentrum (SOS) in Centurion bygewoon om antwoorde te probeer…
Die vakbond Solidariteit gaan vandeesweek nog hofstukke beteken waarin gevra word dat die onwettige skorsing van Elana Barkhuizen, ’n gr….
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide