Boek werp lig op geskiedenis van Anglo-Boereoorlog in destydse Wes-Transvaal
Kraal Uitgewers het onlangs saam met Pieter de Jager, outeur van hul nuutste boek, Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog,…
Kraal Uitgewers het onlangs saam met Pieter de Jager, outeur van hul nuutste boek, Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog,…
Prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die Noordwes-Universiteit, voer vandag aan dat Solidariteit Afrikaners “by die verkeerde begrafnis laat huil” in…
Verdoemende uitsprake is die afgelope tyd oor die toekoms en voortbestaan van Afrikaans gemaak. ’n Mens kan in sak en…
AfriForum Jeug het ’n massavergadering gehou vir studente van die NWU se Potchefstroom-kampus om hul insette te kry oor die…
Twee hofsake moes vandeesweek uitgestel word omdat daar nie tolke in Afrikaans beskikbaar was nie. Die een saak is die…
Uitspraak is voorbehou in die saak van AfriForum teen die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) se eentalige Engelse taalbeleid. Die saak…
AfriForum het gisteraand ’n nuwe tak en buurtwag in Velddrif in die Wes-Kaap gestig. Die gewilde skrywer Dana Snyman was…
Die burgerregte-organisasie AfriForum beywer hom vir sowel die beskerming van Afrikaans as onderrigtaal in skole as ondersteuning by kwessies waar…
Laerskoolleerders se uitmuntende spelvernuf het volwassenes se monde laat oophang tydens vanjaar se Spel-en-Speel-kompetisie in Bloemfontein. Dié spelkompetisie word sedert…
Die tydperk 2016/2017 is gekenmerk deur ʼn radikale afskaling van Afrikaans op hoëronderwysvlak. AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit het hierop…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide