Die wêreld moet weet-verslag: AfriForum gaan toename in rassebeleide, menseregteskendings internasionaal verkondig
Deur Carina Bester AfriForum het vandag op ’n mediakonferensie oor sy nuwe Die wêreld moet weet-verslag onder meer die erns…
Deur Carina Bester AfriForum het vandag op ’n mediakonferensie oor sy nuwe Die wêreld moet weet-verslag onder meer die erns…
Reeds sedert 2017 is die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette (Bela) in die spervuur. Aan die een kant is dit aangeprys…
Die Solidariteit Beweging, waarvan AfriForum en Solidariteit deel is, het gister aangekondig dat die omstrede artikels in die Wysigingswet op…
Die grootste optog van Afrikaanssprekendes sedert 1994 het vandeesweek in Pretoria plaasgevind toe meer as 10 000 mense by die Voortrekkermonument…
AfriForum se buurtwagte het die afgelope tyd verskeie booswigte gefnuik met hul goed georganiseerde optrede. In Groblersdal het AfriForum se…
Op 28 Mei vanjaar, letterlik die vooraand van die verkiesing, het Angie Motshekga, die minister van Basiese Onderwys, nuwe regulasies…
AfriForum en die organisasie se takke landwyd het weer eens moue opgerol om teen staatsverval en korrupsie te veg. Drie…
AfriForum het vandeesweek weer eens op die omstrede Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela-wet) gereageer nadat James Ndlebe, hoofdirekteur van beplanning…
Die laaste openbare raadplegingsessie in Gauteng, waartydens die publiek hul insette kon lewer oor die voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette…
Die openbare raadplegingsessies oor die omstrede Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (ook bekend as die BELA-wet) het die afgelope naweek in…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide