AfriForum lê strafregtelike klagtes teen munisipale bestuurder
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Woensdag 7 November 2018 strafregtelike klagtes teen Dithabe Nkoane, munisipale bestuurder van die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit in…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Woensdag 7 November 2018 strafregtelike klagtes teen Dithabe Nkoane, munisipale bestuurder van die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit in…
AfriForum se Delareyville-tak het onlangs die area langs die N14 oorkant die township skoongemaak waar vullis onwettig gestort word. Die…
AfriForum se Westonaria-tak het deur volgehoue druk op die Rand West City Plaaslike Munisipaliteit uiteindelik op 22 Oktober 2018 sukses…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n skrywe aan die Dikgatlong Plaaslike Munisipaliteit gerig waarin aangedring word op die onmiddellike skoonmaak…
AfriForum verwelkom die fondse wat die Departement van Water en Sanitasie (DWS) aan die bankrot Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit bewillig het….
Die besoedeling van die Vaalrivier – vanaf die rivier se oorsprong noord van Ermelo tot by die invloei daarvan in…
AfriForum sit vandeesweek deur middel van aktivisme, strafregtelike klagtes en rehabilitasie sy veldtog voort om die Vaalrivier te red. Die…
Sowat 80% van Suid-Afrika se rioolaanlegte is wanfunksioneel of funksioneer glad nie en die regering stort daagliks omtrent 5 000…
Die besoedeling van die Vaalrivier het die afgelope paar maande in ’n ramp ontaard. AfriForum maak daarom vandag bekend hoe…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandeesweek strafregtelike klagtes teen Tshepo Bloom, munisipale bestuurder van die Naledi Plaaslike Munisipaliteit in Vryburg, gelê…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide