AfriForum se Phalaborwa-tak skep hoop tydens boomplantmaand
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het twee bome by die ingang van die dorp se begraafplaas geplant as deel van dié…
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het twee bome by die ingang van die dorp se begraafplaas geplant as deel van dié…
Die AfriForum-tak in Springs het vyf tontelhouteby Hoërskool Dr. Johan Jurgens as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant.
Jordaanpark in Heidelberg is tien witstinkhoutbome ryker ná die AfriForum-tak in Heidelberg dit as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaandprojek…
Die AfriForum-takke in Naboomspruit, Nylstroom en Warmbad het gesamentlik meer as 250 bome as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand…
Die AfriForum-tak in Brakpan het as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand 20 bome by Laerskool Môrewag en tien bome…
Riversdale se park in Wyk 13 is vyf bome ryker ná die AfriForum-tak in Meyerton dit as deel van dié…
Reitz se Christenskool, Hoërskool en Laerskool is elk ‘n paar bome ryker na hul dorp se AfriForum-tak dit as deel…
Deur Alana Bailey In 2017 het AfriForum die eerste keer met die voorsitter van die Bethlehem Museumtrust, mnr. Danie Eichstädt,…
Die AfriForum-tak in Velddrif het in September 15 bome as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant.
Die AfriForum-tak in Biesiesvlei het twee swartkareebome by die Biesiesvlei Padstal as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant.
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide