Uitspraak voorbehou in saak teen AfriForum en Ernst Roets oor vlag-twiet
Uitspraak is voorbehou in die Suid-Gautengse hooggeregshof waar Ernst Roets, AfriForum se hoof van beleid en aksie, vandag op aanklagte…
Uitspraak is voorbehou in die Suid-Gautengse hooggeregshof waar Ernst Roets, AfriForum se hoof van beleid en aksie, vandag op aanklagte…
Ernst Roets, hoof van beleid en aksie by AfriForum, se weergawe dat hy die ou vlag in Augustus vir “akademiese…
Ernst Roets, AfriForum se hoof van beleid en aksie, sou vandag in die Suid-Gautengse hooggeregshof op aanklagte van minagting van…
Thandi Modise, voormalige voorsitter van die nasionale raad van provinsies en tans speaker van die nasionale vergadering, het vandag vir…
AfriForum onthul: 56 wit skooldogters weens raskwotas uit Gauteng-netbalspanne gelaat Jy kan help om vir hierdie kinders se regte te…
John David Loud (’n Amerikaanse ingenieur), Ford se deskundige getuie, het gister in die Wes-Kaapse hoë hof in die geregtelike…
Die saak tussen die Jimmy-familie en die Ford-motormaatskappy is vandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof hervat. Adv. Gerrie Nel, hoof van…
Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, het vandag in die Randburgse landdroshof getuig dat hy onskuldig is aan die…
Bewysstukke in die geregtelike ondersoek na die dood van Reshall Jimmy is op 18 en 19 Maart 2019 in die Wes-Kaapse hoë…
AfriForum het vyf deskundiges en ’n senior advokaat aangestel om verslae saam te stel ten einde ’n voorlegging, wat die…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide