AfriForum se Uitsig-buurtwag ontvang opleiding om bloeding te beheer
Die AfriForum-buurtwag in Uitsig, Bloemfontein, se patrolleerders het op 30 Oktober 2021 Stop the Bleed-opleiding by Critical Training Concepts ontvang…
Die AfriForum-buurtwag in Uitsig, Bloemfontein, se patrolleerders het op 30 Oktober 2021 Stop the Bleed-opleiding by Critical Training Concepts ontvang…
Die AfriForum-buurtwag in Rustenburg, die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), lede van National Crime Assist (NCA), asook lede van die gemeenskap het op…
Die Hessekwa-tak se buurt- en plaaswagte het op 12 September aan verskeie opleidingsmodules deelgeneem, waaronder vuurwapenhantering, persoonlike beskerming en selfverdediging. Lede…
AfriForum-buurtwaglede in Tzaneen het op 22 Augustus opleiding in brandbestryding ontvang wat deur die Letaba Fire Protection Association aangebied is. Altesaam…
Die AfriForum-buurtwag in Lydenburg het twee opleidingskursusse vir AfriForum-lede in dié dorp aangebied. Protospanopleiding is op 1 Augustus 2020 aangebied om te…
Die AfriForum-buurtwagte in Matlabas-Noord, -Suid en -Wes het op 21 en 22 Maart 2020 noodhulpopleiding ontvang. Emcare Health & Safety in Ellisras…
Die AfriForum-tak in Benoni het op 9 Maart 2020 by die 200% Foundation aangesluit om jong meisies van die Actonville-opleidingsentrum, ’n skool…
AfriForum se Geelhoutboom-plaaswag buite George het op 5 Desember 2019 opleiding in toneelhantering ondergang en nuwe toerusting ontvang om hulle…
AfriForum se Richardsbaai-tak het op Vrydag 22 November 2019 opleiding in regsaspekte aangebied vir lede wat by plaaslike gemeenskapsveiligheid betrokke…
Twaalf lede van AfriForum se Kraaifontein-buurtwag en die Kraaifontein Sektor 4B-buurtwag het die afgelope naweek vlak 1-opleiding in brandbestryding ontvang. AfriForum…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide