AfriForum se veiligheidstrukure in Hessekwa kry opleiding
AfriForum se Goukou-plaaswag en die Aalwynfleur-buurtwag in Riversdal het oor die naweek van 16 Februarie 2019 opleiding in onder meer selfverdediging en…
AfriForum se Goukou-plaaswag en die Aalwynfleur-buurtwag in Riversdal het oor die naweek van 16 Februarie 2019 opleiding in onder meer selfverdediging en…
AfriForum se Vryheid-tak het onlangs opleiding in die regsaspekte rondom patrolliewerk ontvang. Dié opleiding vorm deel van die voordele wat…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het in samewerking met Manie Botha van School of Life en die sanger Brendan Peyper op 1 Februarie 2019…
AfriForum se Rondeberg-buurtwag, wat deel vorm van die burgerregte-organisasie se Malmesbury-takstruktuur, is op 29 Januarie 2019 opgelei oor die regsaspekte…
Die AfriForum-buurtwag in Hartbeesfontein het onlangs nuwe veiligheidstoerusting ontvang om voorsiening te maak vir die toename in lede by dié…
Die AfriForum-tak in Vryheid se veiligheidstrukture en die landbougemeenskap het gesamentlike beplanning gedoen om die veiligheid in hul gemeenskap te…
AfriForum se veiligheidspan het op 9 November 2018 teenkapingsopleiding in Soweto aan South Africa United Against Crime (SAUAC), ’n niewinsgewende organisasie wat…
Christiana-buurtwaglede het onlangs ’n inligtingsessie bygewoon waartydens toneelbewaring en forensiese aspekte bespreek is. Dié opleiding het reeds handig te pas…
AfriForum se Kraaifontein-, Brackenfell- en Bellville-buurtwag het op 13 Oktober 2018 selfverdedigingsopleiding ontvang, wat deur Cobra Self-Defence Academy onder leiding van…
Lede van AfriForum se Alberton-buurtwag het op 13 Oktober 2018 basiese noodhulpopleiding ontvang en geleer om bloeding te stop en…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide