AfriForum verwelkom skuldigbevinding, vonnisoplegging van plaasaanvaller
AfriForum verwelkom die vonnisoplegging van Sebenzile Simane (32) vanoggend in die Oos-Kaapse hoë hof in Port Elizabeth. Simane is effektiewelik…
AfriForum verwelkom die vonnisoplegging van Sebenzile Simane (32) vanoggend in die Oos-Kaapse hoë hof in Port Elizabeth. Simane is effektiewelik…
Deur Ian Cameron Verlede week is ’n 17-jarige tiener naby Fochville verkrag en ernstig beseer. ’n Man is met ’n…
AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid het vroeër dié week die plaas Kapteinsdrif buite Bonnievale besoek waar die boer Tool Wessels op 14 Mei 2019…
AfriForum se Marble Hall-buurtwag het op Donderdag 9 Mei 2019 in samewerking met die Heritage Protection Group (HPG) twee verdagtes…
Lede van AfriForum se veiligheidstrukture het Maandagaand blitsvinnig gereageer en bystand gelewer nadat ’n boer, Harm Bonnema (71), vier keer…
AfriForum 911 se beheerkamer het in samewerking met die SAPD op 6 Maart 2019 verskeie suksesse behaal. Vier verdagtes wat vir ’n…
AfriForum se traumaondersteuningseenheid ondersteun Drieka Botha sedert Julie 2017. Haar man, Dries Botha, is oorlede tydens ’n plaasaanval op hul…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se gemeenskapsveiligheidspan het op 6 November 2018 saam met ’n Franse radiostasie, Radio France Internationale (RFI), ’n plaasaanvalslagoffer besoek…
Die videoboodskap van ’n weduwee – wie se man tydens ’n plaasaanval voor haar en haar gesin vermoor is –…
AfriForum se Goukou-plaaswag het op 1 September bystand verleen nadat ’n plaaswerker ’n verdagte persoon op een van die plaaswaglede…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide