Plaasaanvalle styg met 34%
Hoewel daar nog drie dae voor die einde van Juniemaand oor is, was daar – vergeleke met die eerste ses…
Hoewel daar nog drie dae voor die einde van Juniemaand oor is, was daar – vergeleke met die eerste ses…
Die land is die afgelope naweek opnuut geruk nadat drie boere in sewe aanvalle vermoor is. Jeffrey Zetler (62), eienaar…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se gemeenskapsveiligheidspan het vandag saam met die American Broadcasting Corporation (ABC) twee plase besoek om met ’n…
Terwyl AgriSA verlede week in ’n verslag oor plaasaanvalle en –moorde voorgehou het dat daar die afgelope 20 jaar ’n…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se gemeenskapsveiligheidspan het die afgelope week ’n dag saam met die Engelbrecht-familie buite Fochville spandeer nadat twee…
“Ondanks meer as 195 plaasaanvalle vanjaar het Bheki Cele, die minister van polisie, steeds nie plaasmoorde tot prioriteitsmisdade verklaar nie….
Die burgerregtewaghond AfriForum het vandag aangekondig dat hulle ’n fonds geskep het om spesifiek geldelike hulp aan slagoffers van plaasaanvalle…
Fox News, die grootste televisienuuskanaal in die VSA, het gisteraand ’n onderhoud met Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum,…
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van die burgerregte-organisasie AfriForum, en Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof, vertrek vandag na die VSA waar…
Arno Nel, ’n gebore Suid-Afrikaner wat die afgelope 17 jaar in Australië woon, praat in dié video openhartig oor Australiërs…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide