AfriForum sit skouer aan die wiel tydens Ankerdorppadskou in Tzaneen
Skole, plaaslike besighede en die gemeenskap het hande met AfriForum gevat om ’n verskil in hul dorp te maak tydens…
Skole, plaaslike besighede en die gemeenskap het hande met AfriForum gevat om ’n verskil in hul dorp te maak tydens…
Die jeug van AfriForum se Standerton-tak het kragte saamgespan en op Saterdag 20 Julie 2019 die ou Meyerville-brug oor die Vaalrivier in Standerton…
AfriForum het gedurende Mei 2019 in George gewoeker tydens dié burgerregte-organisasie se #AnkerdorpPadskou. Verskeie aksies is suksesvol aangepak om die…
AfriForum het gewoeker in George tydens die organisasie se #AnkerdorpPadskou. Die plaaslike tak het onder meer water getoets, verskeie skoonmaakaksies…
Die AfriForum-tak in Germiston het die vieslike toestand van hul dorp met ’n skoonmaakaksie teengestaan wat op 18 Mei 2019 in die…
AfriForum het sy #AnkerdorpPadskou op 2 Mei 2019 in George afgeskop met die amptelike bekendstelling van die burgerregte-organisasie se landwye blou-en-groendruppelprojek. Die…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg en die CVO Skool Lichtenburg het op Vrydag 3 Mei 2019 die straat en parkeerarea voor die skool…
Die AfriForum-tak in George en gemeenskapslede begin vandag moue oprol om dié Suid-Kaapse dorpie skoon te maak en reg te…
Die AfriForum-buurtwag in Oos-Moot het die afgelope naweek by die spruit op die hoek van 30ste en Cunninghamlaan bymekaargekom om…
Ná drie maande se onderhandelings het 21 lede van die buurt- en plaaswag verbonde aan AfriForum se Hessekwa-tak EFAR-opleiding (Engels:…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide