Laeveld kry ’n hupstoot met AfriForum hulp
AfriForum se plaaslike strukture in die Laeveld is nie bang om hul hande vuil te maak nie. Die jeugvleuel van…
AfriForum se plaaslike strukture in die Laeveld is nie bang om hul hande vuil te maak nie. Die jeugvleuel van…
Personeellede van gemeenskapsake by die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag self ingespring en rommel naby die hoofkantoor in Kloofsig, Centurion, opgetel…
AfriForum se Harrismith-tak het op 30 Maart 2019 inisiatief geneem en self slaggate in dié dorp opgevul. Dié projek was hoofsaaklik gemik…
Die Meyerspark-tak het die afgelope week in die gemeenskap gewoeker waar hulle saam met die plaaslike raadslid gesorg het dat…
AfriForum se Rustenburg-tak het op 16 Maart 2019 fase 2 van hul slaggatprojek afgeskop. Altesaam 500 sakkies teer — ongeveer 12,5 ton — is aangekoop en…
Die jeugvleuel van AfriForum se Margate-tak het op 23 Februarie 2019 ’n skoonmaakaksie gehou.
AfriForum het vandag Wollies in Pretoria-Noord besoek as deel van die organisasie se Ankerdorppadskou. Tydens die besoek het die burgerregte-organisasie…
AfriForum het op 26 Februarie 2019 die #AnkerdorpPadskou by ’n massiewe veld op die hoek van De Villebois Mareuilrylaan en Delmasweg in…
AfriForum het vandag as deel van sy #AnkerdorpPadskou ’n reuseskoonmaakaksie in Moreletapark, Pretoria, geloods waartydens die gebied rondom ’n vervalle…
AfriForum het vandag met sy Ankerdorppadskou in Pretoria afgeskop. Tydens vandeesweek se loodsing gaan AfriForum-personeel inspring om onder meer vullis…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide