Postmasburgers woeker in hul dorp
Deur Zelda Malan Wat aanvanklik as ’n AfriForum Jeugprojek in samewerking met Hoërskool Postmasburg se YCAP-leerders begin het, het vinnig…
Deur Zelda Malan Wat aanvanklik as ’n AfriForum Jeugprojek in samewerking met Hoërskool Postmasburg se YCAP-leerders begin het, het vinnig…
AfriForum se Kuruman-tak het die afgelope week ’n stopteken by die drierigtingkruising by Laerskool Seodin en Hoërskool Kalahari opgerig. Dié…
Die AfriForum-tak in Sannieshof het ’n buurtwag op die been gebring wat ten doel het om misdaad in dié dorp…
“Gemeenskappe is besig om te besef dat hulle nie uitgelewer is aan ’n onbevoegde regering nie. Ons bevorder gemeenskapselfstandigheid deur…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Maand van Selfstandigheid-veldtog vir 2017, wat op Paul Kruger se verjaardag op 10 Oktober 2017 afgeskop…
AfriForum se Groblersdal-tak het verlede week dié dorp van hoek tot kant skoongemaak as deel van die organisasie se nasionale…
Die AfriForum-tak in Secunda het op 24 Oktober 2017 ’n breë spoedhobbel voor die Davies Court-aftreeoord in Helen Josephstraat in dié…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Mosselbaai-tak het in samewerking met Stranded Marine Animal Rescue Team (SMART), die Wildlife and Environmental Society…
AfriForum se Alberton-tak het die afgelope maand 45 bome by ses skole geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se…
As deel van AfriForum se nasionale Maand van Selfstandigheid-veldtog het die organisasie se Moot-tak in Pretoria die afgelope naweek bome…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide